Janie en span van J&SCreations

Baie , baie dankie vir my twee pakkies .

Hulle is  albei perfek. Ek is baie tevrede. Ek het die grys pakkie dadelik aangetrek.

Sit nog die hele middag met hom. Was bang die “tights“ sal bokknieë maak. Nie eens n beduidenis van n bokknie nie.

Baie, baie dankie vir vinnige en goeie diens.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

BPC REPORT 4: 1.3.0 Free Checklist Not Completed, 24/02/2025 08:00:22 Deactivated Has SSL Cookies disabeled or was accepted
×

Did you know that you can place your orders via WhatsApp? Click Here to get started.

All search results
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop