Geniet die komende winter seisoen DIE trend om ‘n  tikkie rooi, splash of red, by jou uitrusting te voeg. 

Dit is so maklik soos om ‘n rooi handsak of ‘n rooi belt, ‘n rooi paar skoene, ‘n rooi baadjie of serp by te voeg wat net die pop van kleur by jou uitruting sit. 

As jy nie so waaghalsig wil wees vir  rooi skoene of n baadjie nie begin wel met bykomstighede soos oorbelle of  ‘n hangertjie.  Dit sal ook die truuk doen.

As helder rooi jou bietjie afskrik, kies dan ‘n burgundy rooi.   Dit sal ook nog steeds die koppe laat draai!

Bestel vandag nog jou ietsie rooi by J&S Creations.  Daar is verseker vir elke vrou te kies en te keur.  

Vir enige styl- en kleuradvies, kontak gerus vir Lizanne van The Crown.

📞 Tel: 069 588 0685

💬 WhatsApp: Stuur ‘n boodskap

👍 Facebook: The Crown

📸 Instagram: the_crown_image

📧 E-pos: the.crown.image.consultant@gmail.com

🔗 Link tree: The Crown Image Consultant

Vir ‘n toekoms waar jou klerekas so uniek soos jou persoonlikheid is, …maak vandag nog ‘n afspraak by Lizanne!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

BPC REPORT 4: 1.3.0 Free Checklist Not Completed, 23/02/2025 08:02:20 Deactivated Has SSL Cookies disabeled or was accepted
×

Did you know that you can place your orders via WhatsApp? Click Here to get started.

All search results
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop