Jou Styl Persoonlikheid en Kleur Seisoen: Hoe Patrone ‘n Verskil Maak

Wonder jy hoekom voel jy meer gemaklik is sommige patrone as in ander?

Jou styl persoonlikheid of persoonlike styl asook kleur seisoen speel ‘n groot en belangrike rol en beantwoord jou vrae rondom patrone of te wel prints.

Elke kleurseisoen het unieke en kenmerkende patrone

Die voordeel hiervan is jy weet presies watter patrone om te dra en wat nie, so jy weet presies wat by jou gaan pas en waarin jy gemaklik gaan wees.

So vergemaklik dit jou inkopies.

Jy weet sommer jy gaan geld spaar deur nie ‘n item te koop en dit hang net in jou kas nie. Jy gaan nie meer wonder pas dit by my of nie, gaan ek regtig nogsteeds daarvan hou na drie keer se dra.

Ek deel graag die 4 hoofseisoene se patrone met julle

So vind gerus uit wat jou unieke kleurseisoen is en maak aantrek en inkopies sommer maklik en vol

Winter – Animasie en prettig (Groot blomme, kolle, strepe, hartjies)

Somer –  kalm en gemak (klein blomme, waterverf)

Herfs – Natuur gebasseerd (Vere, takke, blare, kolle, reelmatige dun strepe)

Vir enige styl- en kleuradvies, kontak gerus vir Lizanne van The Crown.

📞 Tel: 069 588 0685

💬 WhatsApp: Stuur ‘n boodskap

👍 Facebook: The Crown

📸 Instagram: the_crown_image

📧 E-pos: the.crown.image.consultant@gmail.com

🔗 Link tree: The Crown Image Consultant

Vir ‘n toekoms waar jou klerekas so uniek soos jou persoonlikheid is, …maak vandag nog ‘n afspraak by Lizanne!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

BPC REPORT 4: 1.3.0 Free Checklist Not Completed, 23/02/2025 08:02:20 Deactivated Has SSL Cookies disabeled or was accepted
×

Did you know that you can place your orders via WhatsApp? Click Here to get started.

All search results
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop