Dankie Janie ek het my 2 toppies gekry dis baie baie mooi. Ek beveel J&S clothing baie sterk aan. Goeie gehalte lap. Hulle diens is baie goed, vriendelike en behulpsame personeel. Dit was lekker om met julle besigheid te doen. Beslis nie my laaste keer nie.
— feeling happy.