Hallo daar hoe gaan dit? Wil net weer baie baie dankie se vir jou puik diens ekt my pakkie gekry en als is 100% reg. Dis a fees om saam jou te werk Janie en se ook baie dankie aan jou span wat help wens ek kan jul eendag ontmoet. Ek wil piep kry oor die rokkies dis pragtig. Nogmals dankie