Goeie more
Wil net sê baie, baie dankie vir my pakkie. Ek het dit gister gekry.
Vir jou en jou span: Ek is altyd tevrede as ek van julle bestel. Hierdie klere is asemrowend mooi! Baie dankie weereens.
Julle moet julle Kersfees geniet en mag dit net vrede, vreugde en voorspoed vir julle bring.
Nogmaals baie dankie
Chamagne Cloete