Any questions related to J & S Creations julle is AWESOME!!! Vreeslik baie dankie vir my boob tube rokkie. Dit is perfek!!*** en ook betyds vir my see vakansie. Baie dankie vir my rokkie. Ek is baie in my skik!! Ek gaan verseker weer van julle absolute puik diens gebruik maak. Ronel Cornelissen Kroonstad ?
Place Your Orders or Address any queries via WhatsApp