Heidi testimonial
Heidi het vir ons fotos gestuur van haar top, sy is baie gelukkig met hom
Antionette Pretorius Potgieter reviewed J&S Creations Clothing
Ek sal julle klere vir enige Iemand aanbeveel. Die beste is Jul maak en verstaan elkeen se behoeftes. Ek is ñ groterige vrou en Jul klere pas met gemak en lyk altyd goed. Diens is puik en ek love Jul styles. Baie dankie dit spaar my die nagmerrie om in winkels te gaan klere soek […]
Sanette Verster reviewed J&S Creations Clothing

Ek sal enigiemand aanbeveel vir J&S clothing. Die diens is spoedig en die kwaliteit is baie goed. Bestel gereeld en kan net met lof praat.
Lizette Henning reviewed J&S Creations Clothing — 3 star September 11, 2015 · ek het my goeitjies gekry, Ek hou van die kwaliteit. Baie dankie ****
Lizette Henning reviewed J&S Creations Clothing — 3 star September 11, 2015 · ek het my goeitjies gekry, Ek hou van die kwaliteit. Baie dankie ****
Heidi Rowe

Baie Dankie vir vinnige diens. xx Heidi Rowe J&S Creations Clothing Yesterday ·
Diana Ferreira to J&S Creations Clothing Yesterday at 6:59am · Wat ‘n plesier is dit nie om iets aanlyn te bestel en as dit kom, is dit nog mooier en lekkerder om te dra as wat jy ooit kon verwag. Dankie so baie. Diana Ferreira
Diana Ferreira to J&S Creations Clothing Yesterday at 6:59am · Wat ‘n plesier is dit nie om iets aanlyn te bestel en as dit kom, is dit nog mooier en lekkerder om te dra as wat jy ooit kon verwag. Dankie so baie. Diana Ferreira
J & S Creations julle is AWESOME!!! Vreeslik baie dankie vir my boob tube rokkie. Dit is perfek!!*** en ook betyds vir my see vakansie. Baie dankie vir my rokkie. Ek is baie in my skik!! Ek gaan verseker weer van julle absolute puik diens gebruik maak. Ronel Cornelissen Kroonstad

Goeie more Wil net sê baie, baie dankie vir my pakkie. Ek het dit gister gekry. Vir jou en jou span: Ek is altyd tevrede as ek van julle bestel. Hierdie klere is asemrowend mooi! Baie dankie weereens. Julle moet julle Kersfees geniet en mag dit net vrede, vreugde en voorspoed vir julle bring. Nogmaals baie dankie Chamagne Cloete
Goeie more Wil net sê baie, baie dankie vir my pakkie. Ek het dit gister gekry. Vir jou en jou span: Ek is altyd tevrede as ek van julle bestel. Hierdie klere is asemrowend mooi! Baie dankie weereens. Julle moet julle Kersfees geniet en mag dit net vrede, vreugde en voorspoed vir […]
Hallo daar hoe gaan dit? Wil net weer baie baie dankie se vir jou puik diens ekt my pakkie gekry en als is 100% reg. Dis a fees om saam jou te werk Janie en se ook baie dankie aan jou span wat help wens ek kan jul eendag ontmoet. Ek wil piep kry oor die rokkies dis pragtig. Nogmals dankie 💃💃🌺💞

Hallo daar hoe gaan dit? Wil net weer baie baie dankie se vir jou puik diens ekt my pakkie gekry en als is 100% reg. Dis a fees om saam jou te werk Janie en se ook baie dankie aan jou span wat help wens ek kan jul eendag ontmoet. Ek wil piep kry oor […]
Wil net graag weer vir Janie Le Roux Lotter bja dankie se vir al die mooi klere was voggend by verjaarsdagontbyt net komplimente gekry. Mense luv jou klere! As mens goed kyk en voel vergeet mens soms.
William En Irma Howard 4 hrs Wil net graag weer vir Janie Le Roux Lotter bja dankie se vir al die mooi klere was voggend by verjaarsdagontbyt net komplimente gekry. Mense luv jou klere! As mens goed kyk en voel vergeet mens soms.