Goeiemore

 

Baie dankie vir my bloese wat ek ontvang het

Hulle is pragtig en pas perfek

N Mens is maar skepties as jy iets oor die internet bestel maar ek sal julle enige tyd by my vriende aanbeveel

 

Nogmaals baie dankie en n lekker naweek vir julle

 

Miemie Whitehorn

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

×


Did you know! We take orders via WhatsApp, just click
here
to provide your order details.

All search results
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop