Baie dankie vir my bloese wat ek ontvang het. Hulle is pragtig en pas perfek
Goeiemore Baie dankie vir my bloese wat ek ontvang het Hulle is pragtig en pas perfek N Mens is maar skepties as jy iets oor die internet bestel maar ek sal julle enige tyd by my vriende aanbeveel Nogmaals baie dankie en n lekker naweek vir julle Miemie Whitehorn
Ek sal verseker weer by julle koop…
Lynette du Toit to J&S Creations Clothing November 8 at 7:20pm · My pakkie het gekom. Baie dankie vir my pragtige bloese met bypassende 3/4 broeke. Ek sal verseker weer by julle koop. — feeling excited.
Ek wil net sê julle is awesome mense, julle doen soveel moeite vir ons…
Isamien Luzmore to J&S Creations Clothing November 5 at 10:50pm · EK WIL NET Sê JULLE IS AWESOME MENSE. JULLE DOEN SOVEEL MOEITE VIR ONS. BAIE DANKIE ALMAL. JULLE KLERE PAS PRAGTIG EN DIS AWESOME EN MOOI. WONDERLIKE ONTDEKKING WAT EK GEMAAK HET MET JULLE KLERE. WEEREENS BAIE DANKIE. KAN NIE WAG VIR MY VOLGENDE BESTELLING NIE. […]
Baie dankie ek het my 2 de bestelling ontvang. Dit is werklik awsome.
Petra Kruger to J&S Creations Clothing August 27 · Baie dankie ek het my 2 de bestelling ontvang. Dit is werklik awsome. Dit sit gemaklik, niks span nerens nie. Dit is goeie kwaliteit, en mooi afgewerk. Ek sal defnitief weer bestel. Dankie
Thank you ladies received my tops they are very pretty
Tracey Catherine Coleman to J&S Creations Clothing August 26 · Thank you ladies received my tops they are very pretty 🌹
Wow julle klere is awesome!
Deniece Davey to J&S Creations Clothing August 20 · Wow julle klere is awesome.
Het die swart toppie by J&S Clothing bestel en dit sit baie mooi!
Anneline Swarts added a new photo to J&S Creations Clothing‘s timeline — with Surelda Nagel and Marianna van der Berg. July 20 · Het die swart toppie by J&S Clothing bestel en dit sit baie mooi! Baie dankie!!!
Julle kan gerus van hul klere bestel…
Alida Knoetze to J&S Creations Clothing April 12 · Julle kan gerus van hul klere bestel. Kry nog elke keer my pakkies. En hulle diens is uitstekend.
Meer tevrede kan ek nie wees nie!!!…
Dedrei Venter to J&S Creations Clothing April 8 · Meer tevrede kan ek nie wees nie!!! Wow!!! Dankie Janie!!! Jy laat my so goed voel met jou klere!!!!!
Awesome diens! Awesome kwaliteit!! Baie happy camper!! Bestel gerus…
Johan En Liezl Schoeman to J&S Creations Clothing April 7 · Awesome diens! Awesome kwaliteit!! Baie happy camper!! Bestel gerus…