5 Bad Shopping Habits To Break Right Now

When it comes to shopping, we’re all guilty of a few bad habits. Maybe we give in to the occasional sale, or splurge on the handbag that we know will only be trendy this season.  However, there are some shopping habits that can do greater harm to our environment and to our pocketbooks. Here are […]

Heidi testimonial

Heidi het vir ons fotos gestuur van haar top, sy is baie gelukkig met hom  

Antionette Pretorius Potgieter reviewed J&S Creations Clothing

Ek sal julle klere vir enige Iemand aanbeveel. Die beste is Jul maak en verstaan elkeen se behoeftes. Ek is ñ groterige vrou en Jul klere pas met gemak en lyk altyd goed. Diens is puik en ek love Jul styles. Baie dankie dit spaar my die nagmerrie om in winkels te gaan klere soek […]

Heidi Rowe‎

Baie Dankie vir vinnige diens. xx Heidi Rowe‎ J&S Creations Clothing Yesterday · 

Goeie more Wil net sê baie, baie dankie vir my pakkie. Ek het dit gister gekry. Vir jou en jou span: Ek is altyd tevrede as ek van julle bestel. Hierdie klere is asemrowend mooi! Baie dankie weereens. Julle moet julle Kersfees geniet en mag dit net vrede, vreugde en voorspoed vir julle bring. Nogmaals baie dankie Chamagne Cloete

Goeie more   Wil net sê baie, baie dankie vir my pakkie.  Ek het dit gister gekry.   Vir jou en jou span:  Ek is altyd tevrede as ek van julle bestel. Hierdie klere is asemrowend mooi!  Baie dankie weereens.   Julle moet julle Kersfees geniet en mag dit net vrede, vreugde en voorspoed vir […]

BPC REPORT 4: 1.3.0 Free Checklist Not Completed, 18/05/2025 08:00:26 Deactivated Has SSL Cookies disabeled or was accepted
×

Did you know that you can place your orders via WhatsApp? Click Here to get started.

All search results
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop