Hallo daar hoe gaan dit? Wil net weer baie baie dankie se vir jou puik diens ekt my pakkie gekry en als is 100% reg. Dis a fees om saam jou te werk Janie en se ook baie dankie aan jou span wat help wens ek kan jul eendag ontmoet. Ek wil piep kry oor die rokkies dis pragtig. Nogmals dankie 💃💃🌺💞

Hallo daar hoe gaan dit? Wil net weer baie baie dankie se vir jou puik diens ekt my pakkie gekry en als is 100% reg. Dis a fees om saam jou te werk Janie en se ook baie dankie aan jou span wat help wens ek kan jul eendag ontmoet. Ek wil piep kry oor […]
Wil net graag weer vir Janie Le Roux Lotter bja dankie se vir al die mooi klere was voggend by verjaarsdagontbyt net komplimente gekry. Mense luv jou klere! As mens goed kyk en voel vergeet mens soms.
William En Irma Howard 4 hrs Wil net graag weer vir Janie Le Roux Lotter bja dankie se vir al die mooi klere was voggend by verjaarsdagontbyt net komplimente gekry. Mense luv jou klere! As mens goed kyk en voel vergeet mens soms.
Die beste klere reeks. Alles perfek.
Sharlene van Tonder 7:50PM Sharlene Die beste klere reeks. Alles perfek.
Ek beveel J&S clothing baie sterk aan…
Alta Van Der Westhuizen to J&S Creations Clothing November 8 at 2:50pm · Dankie Janie ek het my 2 toppies gekry dis baie baie mooi. Ek beveel J&S clothing baie sterk aan. Goeie gehalte lap. Hulle diens is baie goed, vriendelike en behulpsame personeel. Dit was lekker om met julle besigheid te doen. Beslis nie my laaste […]
Baie dankie vir my bloese wat ek ontvang het. Hulle is pragtig en pas perfek
Goeiemore Baie dankie vir my bloese wat ek ontvang het Hulle is pragtig en pas perfek N Mens is maar skepties as jy iets oor die internet bestel maar ek sal julle enige tyd by my vriende aanbeveel Nogmaals baie dankie en n lekker naweek vir julle Miemie Whitehorn
Ek sal verseker weer by julle koop…
Lynette du Toit to J&S Creations Clothing November 8 at 7:20pm · My pakkie het gekom. Baie dankie vir my pragtige bloese met bypassende 3/4 broeke. Ek sal verseker weer by julle koop. — feeling excited.
Ek wil net sê julle is awesome mense, julle doen soveel moeite vir ons…
Isamien Luzmore to J&S Creations Clothing November 5 at 10:50pm · EK WIL NET Sê JULLE IS AWESOME MENSE. JULLE DOEN SOVEEL MOEITE VIR ONS. BAIE DANKIE ALMAL. JULLE KLERE PAS PRAGTIG EN DIS AWESOME EN MOOI. WONDERLIKE ONTDEKKING WAT EK GEMAAK HET MET JULLE KLERE. WEEREENS BAIE DANKIE. KAN NIE WAG VIR MY VOLGENDE BESTELLING NIE. […]
Baie dankie ek het my 2 de bestelling ontvang. Dit is werklik awsome.
Petra Kruger to J&S Creations Clothing August 27 · Baie dankie ek het my 2 de bestelling ontvang. Dit is werklik awsome. Dit sit gemaklik, niks span nerens nie. Dit is goeie kwaliteit, en mooi afgewerk. Ek sal defnitief weer bestel. Dankie
Thank you ladies received my tops they are very pretty
Tracey Catherine Coleman to J&S Creations Clothing August 26 · Thank you ladies received my tops they are very pretty 🌹
Wow julle klere is awesome!
Deniece Davey to J&S Creations Clothing August 20 · Wow julle klere is awesome.