Het die swart toppie by J&S Clothing bestel en dit sit baie mooi!
Anneline Swarts added a new photo to J&S Creations Clothing‘s timeline — with Surelda Nagel and Marianna van der Berg. July 20 · Het die swart toppie by J&S Clothing bestel en dit sit baie mooi! Baie dankie!!!
Julle kan gerus van hul klere bestel…
Alida Knoetze to J&S Creations Clothing April 12 · Julle kan gerus van hul klere bestel. Kry nog elke keer my pakkies. En hulle diens is uitstekend.
Meer tevrede kan ek nie wees nie!!!…
Dedrei Venter to J&S Creations Clothing April 8 · Meer tevrede kan ek nie wees nie!!! Wow!!! Dankie Janie!!! Jy laat my so goed voel met jou klere!!!!!
Awesome diens! Awesome kwaliteit!! Baie happy camper!! Bestel gerus…
Johan En Liezl Schoeman to J&S Creations Clothing April 7 · Awesome diens! Awesome kwaliteit!! Baie happy camper!! Bestel gerus…
Baie dankie vir die pakkie wat ek gister ontvang het …. dit lyk pragtig … gaan beslis elke maand ietsie by julle bestel. Lekker daggie verder vir julle!!!
Paula Vertue to J&S Creations Clothing December 8, 2015 · Baie dankie vir die pakkie wat ek gister ontvang het …. dit lyk pragtig … gaan beslis elke maand ietsie by julle bestel. Lekker daggie verder vir julle!!!