Ek beveel J&S clothing baie sterk aan…

‎Alta Van Der Westhuizen‎ to J&S Creations Clothing November 8 at 2:50pm · Dankie Janie ek het my 2 toppies gekry dis baie baie mooi. Ek beveel J&S clothing baie sterk aan. Goeie gehalte lap. Hulle diens is baie goed, vriendelike en behulpsame personeel. Dit was lekker om met julle besigheid te doen. Beslis nie my laaste […]

Ek sal verseker weer by julle koop…

‎Lynette du Toit‎ to J&S Creations Clothing November 8 at 7:20pm · My pakkie het gekom. Baie dankie vir my pragtige bloese met bypassende 3/4 broeke. Ek sal verseker weer by julle koop. — feeling excited.

Ek wil net sê julle is awesome mense, julle doen soveel moeite vir ons…

‎Isamien Luzmore‎ to J&S Creations Clothing November 5 at 10:50pm · EK WIL NET Sê JULLE IS AWESOME MENSE. JULLE DOEN SOVEEL MOEITE VIR ONS. BAIE DANKIE ALMAL. JULLE KLERE PAS PRAGTIG EN DIS AWESOME EN MOOI. WONDERLIKE ONTDEKKING WAT EK GEMAAK HET MET JULLE KLERE. WEEREENS BAIE DANKIE. KAN NIE WAG VIR MY VOLGENDE BESTELLING NIE. […]

Julle kan gerus van hul klere bestel…

‎Alida Knoetze‎ to J&S Creations Clothing April 12 · Julle kan gerus van hul klere bestel. Kry nog elke keer my pakkies. En hulle diens is uitstekend.

BPC REPORT 4: 1.3.0 Free Checklist Not Completed, 21/04/2025 08:00:18 Deactivated Has SSL Cookies disabeled or was accepted
×

Did you know that you can place your orders via WhatsApp? Click Here to get started.

All search results
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop